Select Page

WAT IS LAASTE LAG?

Laaste Lag is ‘n nuwe Afrikaanse Stand-up Komedie vertoning wat elke jaar in Suid-Afrika plaasvind. Met ‘n mengelmoes van opkomende sowel as bekroonde komediante, beloof hierdie om enige komedie-liefhebber se lagspiere te kielie.

VOLGENDE VERTONING?

Die  volgende Laaste Lag vertoning vind 28 September 2019 in Pretoria plaas by Café Barcelona.
KLIEK HIER om kaartjies te koop of op die plakkaat hieronder.
In samewerking met iTICKETS.

 

Volgende Laaste Lag vertoning vind plaas in

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)